
gestig
1913
Ring
Ring van Smithfield
Adres
Mullerstraat, Hobhouse
Eerste predikant
Ds PP van der Merwe
Die NG Gemeente Hobhouse is ‘n gemeente in die SInode van die Vrystaat.
13 November 1915 | Prop. P.P. van der Merwe is op 19 Junie 1915 plegtig as eerste herder en leraar van die NG Gemeente Hobhouse georden en bevestig. Onder sy leiding is die noodkerkie op 13 November 1915 ingewy in die teenwoordigheid van di. N.J. van der Merwe (Wepener), P.J. Pienaar (Dewetsdorp) en eerw. C.J. Van R. Smit (Wepener).

Die inwyding van die pastorie het op 27 April 1916 gevolg.
Predikante
- Philip Petrus van der Merwe, 1925 – 1923