gestig
28 Maart 1974
waarby ingelyf is
NG Gemeente Goodwood-Wes
Ring
Ring van Tygerberg
Adres
Townsendstraat 216, Goodwood
Eerste predikant
Ds J D Thom
Die NG Gemeente Goodwoodpark is ‘n gemeente in die Sinode van Wes-Kaapland.
Predikante
- Jacobus Daniël Thom 1974 – 1980
- Cobus Swanepoel, 2011 – hede
- Stephanus Josiah Marais, 2015 – hede