NG Gemeente Geduld-uitbreiding

gestig

9 November 1942

nou bekend as

NG Gemeente Springs-Noord

Die naam Geduld-uitbreiding is deur die Sinode van 1948 na Springs-Noord verander.