NG Gemeente Farrarmere

NG Gemeente Farrarmere

gestig

waarby ingelyf

NG Gemeente Benoni

nou

NG Gemeente Jubilate

Adres

Reaperstraat, Farrarmere

Eerste predikant

Ds

Die NG Gemeente Farrarmere was ‘n gemeente in die Hoëveld Sinode.

 

Die NG Gemeente Farrarmere is later jare die NG Gemeente Benoni ingelyf. Die gemeente se naam is toe verander na NG Gemeente Jubilate en ‘n nuwe kerkgebou is opgerig op die terrein waar die Farrarmere kerkgebou gestaan het.