
gestig
6 Augustus 1939
ring
Ring van Germiston
Adres
H/v Pauw en Kerkstraat, Elsburg
Eerste predikant
Ds
Die NG Gemeente Elsburg is ‘n gemeente in die Hoëveld Sinode.
Die gemeente is op 6 Augustus 1939 gestig. Ds G.J. Retief het die hoeksteen van die kerkgebou op die hoek van Pauw- en Kerkstraat op 17 Februarie 1951 gelê. Mnr F.P. van Heerden was die bouaannemer.
Predikante
- Jozua Francois Naudé, 1945 – 1949
- Guillaume Jacques Retief, 1949 – 1961
- Ernst Hendrik van den Berg, 1962 – 1966
- Lourens Christiaan Geldenhuys, 1982 -1989
- Frans Johannes Jacobus Stapelberg, 1990 – 1997
- Andre Gideon Scheepers, 1984 – hede