NG Gemeente Eerste Vesting

gestig

1957

Die gemeente Eerste Vesting het in 1957 van Potchefstroom-Noord afgestig en is omstreeks 2020 weer by die moedergemeente ingelyf. In die laaste jaar van sy bestaan het die gemeente 51 belydende en 15 dooplidmate gehad.