NG Gemeente Durban-Oos

gestig

1 September 2005

saamgesmelt uit

NG Gemeente Montclair

en

NG Gemeente Durban-Suid

waarby ingelyf is

NG Gemeente Fynnland

Ring

Ring van Durban-Suid

Adres

Montclairweg 42 en Old Missionweg 49, Grosvenor

Eerste predikant

Ds

Die NG Gemeente Durban-Oos is die jongste gemeente in die KwaZulu-Natal Sinode.

Durban-Oos het op 1 September 2005 ontstaan uit die samesmelting van Montclair en Durban-Suid.  Die kerkgeboue van Montclair en Durban-Suid word nog steeds gebruik vir eredienste.

NG Gemeente Fynnland het op 30 September 2019 ontbind en het op 1 Oktober 2019 een geword met NG Gemeente Durban-Oos.