NG Gemeente Danskraal

gestig

24 November 1953

afgestig van

NG Gemeente LAdysmith

Eerste predikant

Ds JP Fourie

 

Die NG Gemeente Danskraal is ‘n gemeente in die KwaZulu-Natal Sinode.

Op 24 November 1953 het die noordelike wyke van Ladysmith afgestig tot ‘n nuwe gemeente met die naam Danskraal. Vroeg in die volgende jaar is ds. JP Fourie is op 27 Februarie 1954 as eerste leraar bevestig. In Oktober 1956 is die kerkgebou ingewy.

Predikante

  • J P Fourie, 1954 – 1957
  • G C Smit, 1957 – 1962
  • W de Kock, 1962 – 1965
  • W J Wessels, 1965 – 1981
  • G Rossouw, 1981- 1989
  • P A Taljaard, 1989 – 2005
  • Magdalena Marais, 2008 – 2018
  • J G Schuler, 2018 – hede