gestig
1966
Ring
Ring van Cradock
Adres
Kollegeweg, Cradock
Eerste predikant
Ds
Die NG Gemeente Cradock-Noord is ‘n gemeente in die Sinode van Oos-Kaapland.
Predikante
- Johannes Hendrik Van Niekerk, 1988 – 2007
- Attie van Wyk, 2007 -2019
- Annatha Nel, 2019 – hede