
gestig
1962
ontbind
1 Jul 2016
EENWORDING MET
NG Gemeente Calvinia
Die NG Gemeente Calvinia-Hantam was ‘n gemeente in die Sinode van Wes-Kaapland.
Die NG Gemeente Calvinia-Hantam het in 1962 afgestig van die NG Gemeente Calvinia. Dit het op 1 Julie 2016 egter ontbind en weer een geword met die NG Gemeente Calvinia.
Predikante
- Edward Archer, 2005 – 2016