
gestig
1962
waarby ingelyf is
Ring
Ring van Oos-Londen
Adres
Jan Smutslaan 80, Greenfields, Oos-Londen
Eerste Predikant
Ds
Die NG Gemeente Buffelsrivier is ‘n gemeente in die Sinode van Oos-Kaapland.
Predikante
- Sarel Daniel van der Merwe, 1965 – 1970
- John Francis Hay, 1970 – 1976
- Jacobus Hendrik Smit, 1983 – 1988
- Wilhelm Lectus Steenkamp, 1988 – 2008
- Jan Hendrik Kleynhans, 2010 – hede