gestig
1964
waarby ingelyf is
NG Gemeente Boksburg
ring
Ring van Boksburg
adres
Jubileeweg 55, Boksburg-Suid
eerste predikant
Ds A V Swart
Die NG Gemeente Boksburg-Suid is ‘n gemeente in die Hoëveld Sinode.
Predikante
- Albertus Venter Swart, 1965 – 1971
- Gert Stephanus Burgers, 1975 – 1986