gestig
10 Junie 1959
smelt saam met
NG Gemeente LInden
Nou bekend as
NG Gemeente Aan die Berg
ring
Ring van Linden
Adres
Lawleylaan 17, Northcliff
Eerste predikant
Christiaan Frederick Beyers Naudé
Die NG Gemeente Aasvoëlkop is ‘n gemeente in die Hoëveld Sinode.
Predikante
- Christiaan Frederick Beyers Naudé, 1957 – 1964
- Tobias Johannes de Clerq, 1964 – 1970
- Johannes Gerhard Moolman, 1970 – 1974
- Jan du Plessis Malan, 1968 – 1992
- Michiel Christoffel Roux, 1984 – 1989
- Wilhelmus Cornelis Goosen, 1990 – 2007
- Andre Ludik Bartlett, 1998 – 2012
- Helena Susanna Klut, 1995 – 2007
- Jurgens Johannes Schoeman, 2012 – hede
- Tarine de Ridder, 2013 – hede