gebore
26 Okt. 1897
OORLEDE
23 Jul. 1962
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1926
ORDEN
1927
standplase
1932 Murraysburg
1945 Calitzdorp
EMERITEER
–
Ds. Andrew Milne Nepgen is op 26 Oktober 1897 op Dordrecht gebore en is in 1927 as sendeling gelegitimeer. Hy het die sending gemeentes Dordrecht, Murraysburg en Calitzdorp bedien laasgenoemde gemeente die afgelope sewentien jaar. Hy was bekend vir sy deeglikheid en presiesheid in sy organisasie en vir sy kennis van die kerkwet, maar ook vir sy kinderlike geloof en minsame omgang. Hy is op 23 Julie 1962 skielik oorlede in die ouderdom van 64 jaar.