Nel,Gert Pieter

 

gebore

OORLEDE

Okt. 1957

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1906

ORDEN

1907

standplase

Lydenburg

1909 Woodstock

EMERITEER

1947

Eerw. Gert Pieter Nel het as jong man aan die Driejarige Oorlog deelgeneem en daarvandaan teruggekeer met die begeerte om sendeling te word. By die voltooiing van sy studies in 1906 is hy op Lydenburg bevestig, waar hy drie jaar gearbei het. In 1909 is hy na Woodstock beroep, waar hy met veel seën en vrug gearbei het tot sy emeritaat in 1947. Hy was in die Skiereiland bekend as kapelaan van Valkenberg, die Kaapstadse inrigting vir sielsiekes, waar hy 42 jaar gepreek het insluitende drie jaar na die aanvaarding van sy emeritaat. Ook het hy nog voortdurend behulpsaam gebly in verskeie gemeentes van ons Kerk. Hy is in Oktober 1957 in die ouderdom van 76 jaar Oorlede.