Naude, Theodorus Cornelius Minne

 

gebore

OORLEDE

4 Jan. 1938

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1909

ORDEN

1910

standplase

Kestell

EMERITEER

Eerw. Theodorus Cornelius Minne Naude is na sy driejarige opleiding as Sendeling aan die Sending-Instituut te Wellington tot die bediening in 1909 toegelaat. Sy eerste en enigste gemeente was te Kestell, waar hy gearbei het van 1909 en in 1924 het hy as Sendeling afgetree. Na sy aftrede was hy jare lank Scriba, kassier en koster in die moedergemeentes, eers te Oudtshoorn en later te Robertson. In sy laaste dae was hy krank en had veel Iyding met ‘n aandoening aan sy keel, wat later blyk kanker te wees. Hoewel teer verpleeg deur sy geneesheer, sy eggenote en kinders, het hy beswyk in die Johannesburgse hospitaal op 14 Januarie 1938.