Mynhardt, Charles Frederik

 

gebore

1 Jun. 1878

OORLEDE

19 Okt. 1944

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1907

ORDEN

1908

standplase

La Rochelle

1916 Ventersdorp

1916 demissie

1921 Vanwyksvlei

1927 Piet Retief

1931 gedemitteer

EMERITEER

Ds. Charles Frederick Mynhardt is gebore op 1 Junie 1878 en sy Teologiese opleiding het hy aan die Kweekskool te Stellenbosch ontvang. Aan die einde van 1907 is hy gelegitimeer en op 12 April 1908 is hy in sy eerste gemeente La Rochelle, georden en bevestig. Na, ‘n vrugbare bediening van ongeveer twee jaar is hy na Ventersdorp in 1910 van waar hy weer in 1916 vertrek het toe hy as militêre