Murray, John Neethling

 

gebore

7 Nov. 1868

OORLEDE

27 Febr. 1931

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1893

ORDEN

1898

standplase

 Waterberg

1917 Militêre Kapelaan,Pretoria

EMERITEER

1927

Ds John Neethling Murray was die pioniersendeling van die Waterberg en eerste permanente Kapelaan van die Univerdedigingsmag.