Muller, Petrus Hendrik

 

gebore

19 Nov. 1915

OORLEDE

05 Aug. 1994

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1945

ORDEN

1946

standplase

1946 Transkei

1951 Beaconsfield/ Kimberley

1960 Stellenbosch

EMERITEER

Ds. Petrus Hendrik Muller (19.11.1915 – 05.08.1994)

Ds. Muller is op 19 November 1915 op Kirkwood gebore en is in 1945 gelegitimeer. Die eerste ses jaar van sy bediening het by in Transkei-sending deurgebring met Elliot en Cala as standplase.

In 1951 is hy na die sendinggemeente Kimberley en in 1961 na die sendinggemeente Stellenbosch. In Oktober 1975 het by ʼn beroep na die NG gemeente Hartsvallei aanvaar, waar by met toewyding gewerk het tot sy aftrede.

Hy het op 28 Februarie 1982 sy emeritaat aanvaar en saam met sy vrou, Rina, in die Strand gaan woon. Sy vrou het hom in 1987 ontval