Muller, Jacoobus Daniel Johannes

 

gebore

OORLEDE

23 Sept. 1952

UNIVERSITEIT

 –

gelegitimeer

ORDEN

standplase

EMERITEER

Hy is op 23 September 1952 in die ouderdom van 80 jaar Oorlede. Hy is in 1906 gelegitimeer en in 1911 bevestig. Sedert sy bevestiging was hy in Masjonaland werksaam totdat hy sy emeritaat in 1948 aanvaar het. Eerw. Muller het ʼn vrugbare dienstermyn van 40 jaar op die sendingakker in Suid-Rhodesië belewe waar die spore van sy toegewyde lewe en arbeid nou agterbly om te getuig dat die Here goed is.