
gebore
30 Jan. 1886
OORLEDE
21 Jul. 1966
UNIVERSITEIT
Stellenbosch
gelegitimeer
1920
ORDEN
1921
standplase
1921 Alberton
1928 Wesselsbron
EMERITEER
1952
Ds. Burgert Andries Muller: Hy is op 30 Januarie 1886 gebore en in 1920 gelegitimeer. Eers was hy predikant van Alberton, en toe van Wesselsbron, in watter gemeente by 24 jaar lank gestaan het, tot by sy emeritaat aanvaarding in 1952. Gedurende sy bediening was hy voorsitter van die Kommissie vir die Diens van Barmhartigheid in die Vrystaatse Kerk, en ná sy aftrede drie jaar lank hoof van Aandrus, modeldorpie vir bejaardes in Bloemfontein. Hy is op 21 Julie 1966 skielik in die Strand, waar by die laaste jare woonagtig was, oorlede in die ouderdom van 80 jaar. (Jaarboek 1967/565)