Mostert, Petrus Johannes

 

gebore

19 Okt. 1935

OORLEDE

10 Jul. 1983

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

ORDEN

standplase

EMERITEER

Hy is sendingleraar van Graaff-Reinet, het skielik aan ‘n hartaanval beswyk kort nadat hy nog die oggenddiens in sy gemeente gelei het. Hy is in 1966 op Stellenbosch gelegitimeer en op 5.2.1967 in die sendinggemeente Loxton in die Karoo bevestig. Nog in dieselfde jaar kry hy eervolle ontslag en terwyl hy in Kaapstad vertoef, help hy ‘n tydjie met hospitaalarbeid. Voorts bedien hy die sendinggemeentes Petrusville (1969); Murraysburg (1975) en sedert Februarie 1979 Graaff-Reinet.