gebore
–
OORLEDE
2 Aug. 1954
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1930
ORDEN
1931
standplase
Paardenkop
1944 Selection Park
1946 Estcourt
1951 Koppies
EMERITEER
–
Ds. Hans Jurie Moolman is in ‘n motorongeluk op 2 Augustus 1954 oorlede in die ouderdom van 52 jaar. Hy is in 1930 gelegitimeer en in 1931 as leraar van Paardekop bevestig. In 1944 is hy na Selection Park beroep, alwaar hy werksaam was tot 1946 toe hy na Estcourt beroep is. In 1951 het hy in beroep na Koppies aanvaar en was aldaar werksaam tot sy vroeë heengaan. Ds. Moolman was ywerige en gewilde prediker en het daarby die Kerk op baie kommissies gedien. Ten tyde van sy heengaan was hy o.a. scriba van die Ring van Kroonstad en bestuurslid van Ons Kinderhuis. Sy skielike heengaan word deur sy gemeente en wye vriendekring diep gevoel.