MONTAGU-KINDERTEHUIS

Die Montagu Kindertehuis is bedoel vir verweesde en verwaarloosde seuns van oor ons hele land. Die toelatingsouderdomme is 8—15 jaar.

BRON: NG Kerk Jaarboek 1952