McMillan, Dugald

Ds Dugald McMillan

GEBORE

8 Mei 1818

OORLEDE

1904

UNIVERSITEIT

M.A.

GELEGITIMEER

17 Sep. 1862

ORDEN

1862

STANDPLASE

1862 Harrismith

EMERITEER

Dugald McMillan, is op 8 Mei 1818 gebore. Hy word op 17 September 1862 gelegitimeer en word in dieselfde jaar te Harrismith georden. In 1874 vertrek hy terug na Skotland as gevolg van sy vrou se gesondheid.