Masilo, Molefi Simon

 

GEBORE

15 Des. 1933

OORLEDE

12 Jul. 1989

UNIVERSITEIT

GELEGITIMEER

ORDEN

STANDPLASE

EMERITEER

Hy is van die NGKA in Suid-Transvaal het tragies gesterf in ‘n verskriklike motorongeluk wat net buite Viljoenskroon plaasgevind het. Hy het die volgende gemeentes bedien: Verkeerdevlei vanaf 1970, Vredefort vanaf 1974 en was vanaf 1987 tot met sy heengaan leraar van Hartebeesfontein. Ds. Masilo is in Vredefort begrawe.