Martens, Jan Thomas * 1894

Ds. Martens Jan

GEBORE

15 April 1894

OORLEDE

25 Mei 1960

UNIVERSITEIT

GELEGITIMEER

1919

ORDEN

1920

STANDPLASE

 Uitenhage (Hpr.)

1921 Waterval

1927 Port Elizabeth

1938 Victoria-Wes

1943 Pearston

1946 Uniondale

EMERITEER

1948

Ds. Jan Thomas Martens is op 15 April 1894 in Greytown gebore. Na voltooide studie is hy in 1919 gelegitimeer. Daarna het hy die volgende gemeentes bedien: Uitenhage, Waterval, Port Elizabeth, Victoria-Wes, Pearston en Uniondale. In al hierdie gemeentes het hy geseënde werk verrig en diep spore getrap, maar sy gesondheidstoestand het hom genoodsaak om in 1948 sy emeritaat te aanvaar. Daarna het hy egter tot by sy oorlye nog met groot seën tydelike dienswerk in verskeie gemeentes verrig. Hy was ‘n sterk sendingvriend en ‘n gewilde prediker wat op heel praktiese wyse die boodskap aan die gemeente kon bring. Altyd was hy ‘n ware sielsoeker