Malan, Stephanus Petrus

 

GEBORE

10 Okt. 1908

OORLEDE

16 Jul. 1970

UNIVERSITEIT

GELEGITIMEER

1932

ORDEN

1935

STANDPLASE

1935, Kuruman

12 Mrt. 1945 Kruispad

EMERITEER

Stephanus Petrus Malan is op 10 Oktober 1908 in die distrik Hoopstad gebore, en is in 1912 gelegitimeer. Nadat hy agtereenvolgens die gemeentes Warrenton en Kuruman bedien het, is hy in 1945 na die gemeente Kruispad (Brackenfell) beroep. Hy was die skrywer van ‘n Afrikaanse Jeugbybel en verskeie ander Bybelverhale. Onder sy ywerige het die gemeente na 25 jaar ‘n eie pragkerk kon inwy. Net ‘n paar maande daarna is hy op 16 Julie 1970 skielik in die ouderdom van 61 jaar aan ‘n hartaanval Oorlede. (Jaarboek 1971/485).