Magombo, Herbert Israel

 

GEBORE

OORLEDE

15 Nov. 1978

UNIVERSITEIT

GELEGITIMEER

1944

ORDEN

1944

STANDPLASE

Chinthembwe (‘n tyd in die Kamsonga-wyk); 1952 Kanjiwa (onder Chinthembwe)

1958 Machenche

1962 Kanjiwa

EMERITEER

Hy is van Malawi is 15.11.1978 na ‘n rustyd van ongeveer vyf jaar en ‘n lang siekbed Oorlede. Hy het 1944 tot die bediening toegetree en sedertdien in Chinthembwe (‘n tyd in die Kamsonga-wyk); Kanjiwa (onder Chinthembwe) (1952); Machenche (1958) en vanaf 1962 weer in Kanjiwa gestaan. Ds. N L H Magombo, wat 1971 tot die bediening toegelaat is, is sy seun.