
gebore
27 Jan. 1862
oorlede
25 Mei 1920
universiteit
–
gelegitimeer
–
orden
1897
standplase
1897 Hopetown
1898 Theunissen
1911 Vosburg
emeriteer
–
Jan Daniel Louw is op 27 Januarie 1862 gebore en op 9 Februarie 1862 gedoop, Hy sterf te Theunissen op 25 Mei 1920. Hy was getroud met Elizabeth Johanna RÖNTGEN. Sy sterf te Bloemfontein op 24 November 1940. Hy staan in die bediening te Hopetown vanaf 29 Junie 1897. Op 4 Junie 1898 word hy Vosburg se eerste predikant. In 1911 vertrek hy na Theunissen waar hy tot sy dood dien.