Loots, Zacharias Blomerus * 1921

Ds ZB Loots

GEBORE

11 Jun 1921

OORLEDE

UNIVERSITEIT

GELEGITIMEER

1951

ORDEN

1948

STANDPLASE

1952 Bultfontein

1957 Bainsvlei

1963 Oberholzer

1970 Uit bediening

1975 Pretoria-Noord

EMERITEER

9 Jun 1991

Ds Zachie Loots was getroud met Susanna Elizabeth Visagie. Hulle seun Rias Loots was ook ‘n predikant.