
gebore
24 Feb. 1881
OORLEDE
6 Jun. 1929
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1913
ORDEN
1914
standplase
1921 Burgersdorp
1926 Cedarville
EMERITEER
–
Ds. Christiaan Jacobus Liebenberg, gebore 24 Feb. 1881; opgelei te Stellenbosch gelegitimeer 5 Des. 1913, georden en bevestig 12 Sept. 1914 as leraar van Kenhardt. Volgende standplase; Burgersdorp 1921, Cedarville 1926; oorlede as leraar van laasgenoemde gemeente op Johannesburg 6 Junie 1929. Ds. AJ Liebenberg + 6/10/1933 * 8/6/1871