Le Roux, Phillipus Petrus

 

gebore

OORLEDE

17 Sept. 1965

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1928

ORDEN

1929

standplase

Brandvlei

1936 Komaggas

1946 Loeriesfontein

1952 Wolseley

1958 Springbok

EMERITEER

Ds. Philippus Petrusle Roux is in 1928 as sendeling gelegitimeer en het daarna agtereenvolgens die gemeentes Brandvlei, Komaggas. Loeriesfontein, Wolseley en sedert 1958 Springbok bedien. Hy was baie bemind oral waar hy in die bediening gestaan het. Hy is op 17 September 1965 op Springbok skielik oorlede.