Le Roux, Jacobus Johannes * 1896

 

gebore

18 Des. 1896

OORLEDE

28 Jul. 1965

UNIVERSITEIT

 –

gelegitimeer

1928

ORDEN

1929

standplase

1929 Clarens

1941 Kestell

1949 Parys-Oos

EMERITEER

Ds. Jacobus Johannes le Roux is op 18 Desember 1896 gebore. Na sy legitimasie in 1928 het hy agtereenvolgens die gemeentes Clarens, Kestell en Parys-Oos bedien. Hy het in verskeie kerklike kommissies gedien, en was lank voorsitter van die Permanente Regskommissie. Vir die afgelope vyf jaar tot op sy dood, was hy Actuarius van die Vrystaatse Sinode, en het in hierdie hoedanigheid aandeel gehad in die opstel van die Kerkorde van die Verenigde Ned. Geref. Kerk. Hy is op 28 Julie 1965 in motorongeluis gedood in die ouderdom van 69 jaar.