Le Roux, Jacobus Johannes

Ds. JJ Le Roux

gebore

OORLEDE

30 Sep. 1973

UNIVERSITEIT

 –

gelegitimeer

1961

ORDEN

1962

standplase

1962 Vanderbijlpark-Noord

1967 Drakensberg

11 Sep. 1971 Westdene

EMERITEER

Ds. Jacobus Johannes (Johan) le Roux van Westdene is 30 September 1973 ‘n lang lyding oorlede. voltooiing van sy teologiese opleiding, word hy einde 1961 op Stellenbosch gelegitimeer. Sy bediening van minder as twaalfjaar wy hy aan die gemeentes Vanderbijlpark-Noord (1962); Drakensberg (1967) en Westdene (1971); In die maande voor sy heengaan stuur hy nog verskeie bydraes vir Die Kerkbode oor persoonlike werk en jeugarbeid waarvoor hy ‘n besondere belangstelling gehad het. (Jaarboek 1974/F2).