Kronenburg, Henricus

Gebore

1721/22

Oorlede

29 Apr 1779

universiteit

Leiden

orden

1748

gelegitimeer

standplase

1752 Kaapstad

Emeriteer

Ds Henricus Kronenburg word in 1748 georden in die Klassis Leiden. In 1749 is hy hulpprediker in die Hervormde gemeente Zierikzee en daarna was hy predikant van die Groote Kerk van 1752 tot 1779.