gestig
12 Maart 2023
Ring
Ring van Pietersburg
adres
Betzstraat 95, Capricorn, Polokwane
eerste predikant
Ds TJH Meyer
Die NG Gemeente Kremetart Gemeenskapskerk is in die Noordelike Sinode.
Die Kremetart Gemeenskapskerk het op Sondag, 12 Maart 2023 ontstaan na die samesmelting van die NG Gemeente Pietersburg-Oos en die NG Gemeente Bendorpark