Joubert, Johannes Petrus

Ds. Joubert Johannes

GEBORE

22 Apr. 1900

OORLEDE

6 Jul. 1960

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1924

ORDEN

1925

standplase

Amsterdam; Tvl.

1939 Chrissiesmeer

1944 Machadodorp

1946 Lydenburg

1949 Bremershoop

1954 Nigel

1959 Dunnottar

EMERITEER

Ds. Johannes Petrus Joubert is op 22 April. 1900 gebore en het aan die einde van 1924 tot die evangeliebediening toege-tree. Hy het in sewe gemeentes, almal in Oos-Transvaal, gestaan, t.w. Amsterdam, Chrissiesmeer, Machadodorp, Lyden-burg, Bremersdorp, Nigel en Dunnottar. In al hierdie gemeentes het hy as pastor uitgemunt. Ook op breër terrein het hy waardevolle diens aan die kerk bewys, veral op die gebied van die Sending, armesorg en jeugbearbeiding. Hy is op 6 Julie 1960 in die ouderdom van 60 jaar oorlede.