Joubert, Jacob Daniel De Bruyn

 

GEBORE

24 Nov. 1906

OORLEDE

1 Jan. 1962

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1939

ORDEN

1940

standplase

 Oos-Londen-Wes

1944 Umtata

1947 Salisbury

1955 Afgetree

1957 Chingola

1961 Evander

EMERITEER

Ds. Jacob Daniël De Bruyn Joubert is op 24 November 1906 gebore en in 1939 gelegitimeer. In 1941 het hy predikant van Oos-Londen-Wes geword, en daarna die gemeentes Umtata, Salisbury, Chingola en Evander bedien. Hy is op 1 Januarie 1962 skielik oorlede in die ouderdom van 55 jaar.