Joubert, Daniel Jacobus

 

GEBORE

OORLEDE

15 Aug. 1969

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1916

ORDEN

1917

standplase

1917 Nieuwoudtville

1918 Brandvlei

1927 Fraserburg

1936 Upington

1942 Mariental

1957 Mariental (Kleurlinge)

EMERITEER

Ds Daniël Jacobus Joubert is in 1916 gelegitimeer, en was sendeling op Nieuwoudtville, Brandvlei, Fraserburg en Upington, voor hy in 1942 na Mariental verhuis het. Daar het hy meer as ‘n kwarteeu geseënde werk onder die Kleurlinge en Basters gedoen. Ook aan die plaaslike moedergemeente het hy waardevolle dienste bewys. In 1966 het hy sy emeritaat aanvaar. Hy is op 15 Augustus 1969 in die ouderdom van 77 jaar oorlede. (Jaarboek 1971/484).