Jooste, Jacobus Petrus * 1844

gebore

23 Feb. 1844

OORLEDE

20 Jul. 1929

UNIVERSITEIT

US

gelegitimeer

1868

ORDEN

1868

standplase

1868 Potchefstroom

1882 Maclean (nou Komga)

EMERITEER

1894

Ds. Jacobus Petrus Jooste, gebore op Worcester, 23 Feb. 1844: opgelei te Stellenbosch; gelegitimeer 5 Maart 1868 – eerste pedikant uit ons Seminarie in Transvaal; georden en bevestig op Kersdag 1868 te Potchefstroom, aldaar werksaam tot 1881; daarna op Maclean (1882-1894); Oorlede op Ventersdorp 20 Julie 1929.