Jacobsohn, Marthinus Jacobus Dewald

 

gebore

2 Feb. 1915

OORLEDE

1 Okt 1974

UNIVERSITEIT

Th. (Stell.)

gelegitimeer

1939

ORDEN

1940

standplase

1940 Port Nolloth

1941 Philadelphia, Tvl.

1961 Evangelisasie-sekretaris van Sendingkerk Tvl

1968 Lebone, Pietersburg

EMERITEER

Ds Marthinus Jacobus Dewald Jacobsohn, gebore 2 Februarie 1915, het na sy toelating 1939, ‘n byna 35-jarige bediening, eers in die Sendinggemeentes Port Nolloth (1940) en Philadelphia (Tvl) (1941); toe as Evangelisasie-sekretaris van die Noord-Transvaalse Sendingkerk (1961) en vanaf 1968 tot sy heengaan 1 Oktober 1974, in Lebone by Pietersburg, 1 Okt 1974 Oorlede, (Jaarboek F4).