gebore
14 Jan. 1909
OORLEDE
20 Jan. 1964
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1934
ORDEN
1935
standplase
Masjonaland
EMERITEER
–
Ds. Soulby Kitching Jackson is op 14 Januarie 1909 op Chihi, Masjonaland, gebore. Na sy legitimasie in 1934 het hy as sendeling na Masjonaland teruggekeer, waar hy 29 jaar lank gearbei het en nog lank onthou sal word vanweë sy toegewyde persoon en arbeid. 0.a. was hy drie jaar lank hoof van ons sending in Masjonaland. ln 1961 moes hy egter weens swak gesondheid uitree. Hy was ‘n uitstekende kenner van Siona en het ‘n besondere gawe besit om geestelike waarhede in daardie taal en idioom tuis te bring. Die afgelope sewe jaar was hy besig met die hersiening van die Bybel in Sjona. Hy is op 20 Januarie 1964 in die onderdom van 55 jaar op Morgenster oorlede.