Grove, Carel Johannes

 

gebore

22 Mrt. 1868

OORLEDE

1950

UNIVERSITEIT

(BA, BD, MDiv)

gelegitimeer

1861

ORDEN

1861

standplase

 Clanwilliam

1904 Elandskloof

1909 Malmesbury

EMERITEER

1925

Eerw. Carel Johannes Grové is gebore op 22 Maart 1868 in die gemeente van Beaufort-Wes. In 1897 is hy gelegitimeer en georden en as leraar van Clanwilliam bevestig. In 1904 is hy na Elandskloof en in 1909 na Malmesbury alwaar hy met groot erns en toegewydheid gearbei het totdat hy in 1925 sy emeritaat aanvaar het. Teen daardie tyd was die sendinggemeente van Malmesbury reeds deeglik georganiseer en intensief bearbei. Tot by sy heengaan in 1950 het hy steeds innig belang gestel in die gemeente.