gebore
28 Jul. 1920
OORLEDE
28 Sep. 1972
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1950
ORDEN
1951
standplase
Maraisburg
1956 Burgersdorp
1959 Boksburg-Noord
1961 Elandsfontein
EMERITEER
–
Ds. Andries Groenewald is op 28 Julie 1920 gebore en was vir sy teologiese opleiding op Stellenbosch. Einde 1950 tot die bediening toegelaat, staan hy in die gemeentes Maraisburg (Hofmeyr) (1951); Burgersdorp (1956); Boksburg-Noord (1959) en Elandsfontein (1961); In al hierdie gemeentes is sy arbeid deur groot erns en toewyding gekenmerk. Hy sterf op 28 September 1972 na ‘n ernstige krankheid. (Jaarboek 1973/465).