gebore
22 Jan. 1880
OORLEDE
16 Jun. 1962)
UNIVERSITEIT
–
gelegitimeer
1911
ORDEN
1912
standplase
Paarl (Hpr.)
1913 Douglas
1920 Niekerkshoop
1925 Britstown
1929 Griekwastad
EMERITEER
1937
Ds. Cornelius Johannes Grobler is op 22 Januarie 1880 gebore. en is in 1911 gelegitimeer, Sy eerste gemeente was die Paarl (as hulpprediker) en daarna het hy Douglas, Niekerkshoop, Britstown en Griekwastad bedien. Hy het sy emeritaat in 1937 aanvaar. Hy was by uitstek ‘n ernstige sielsoeker en bidder, en het diep spore gelaat in the gemeentes wat hy bedien het. Hy is op 16 Junie 1962 oorlede in die ouderdom van 82 jaar.