Griesel, Johannes Jacobus

Ds. Griesel Johannes

gebore

18 Feb. 1898

OORLEDE

9 Des. 1975

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1927

ORDEN

1928

standplase

Morgenson

EMERITEER

Ds Johannes Jacobus Griesel (18.2.1898 – 9.12.1975) is op Douglas gebore en op Sasolburg oorlede. Sy hoërskoolopleiding ontvang hy aan die Paarlse Seunskool en daarna studeer hy aan die universiteit en die Kweekskool op Stellenbosch. Einde 1927 gelegitimeer, word hy Maart 1928 op Morgenzon in Oos-Transvaal georden – die gemeente waaraan hy sy hele bediening van 45 jaar wy. Vir die dorp en distrik beteken hy baie en hy dien sok in verskeie sinodale kommissies. Januarie 1973 (Jaarboek 1977/310).