Geyer, Hendrik Wilhelm

 

gebore

1868

OORLEDE

9 Sept. 1956

UNIVERSITEIT

gelegitimeer

1895

ORDEN

1896

standplase

Cedarville

1898 Burgersdorp

EMERITEER

1930

Ds. Hendrik Wilhelm Geyer is in 1868 gebore en in 1895 gelegitimeer. Sy eerste gemeente was Cedarville, waar hy ongeveer drie jaar lank, gearbei het. Daarna is hy na Burgersdorp, waar hy in 1896 bevestig is en met groot seën gearbei het tot sy aftrede in 1930. Daarna het hy nog in verskeie gemeentes tydelike hulpdiens verrig. Hy het hom op Burgersdorp metterwoon gevestig, waar hy op 9 September 1956 in die ouderdom van 88 jaar oorlede is.