GEBORE
–
OORLEDE
Okt. 1975
UNIVERSITEIT
–
GELEGITIMEER
1962
ORDEN
1963
STANDPLASE
1963 Vanderbijlpark
1963 Noordwes-Rand
1964 Gamka-Oos
1966 Uit bediening, Ned Herv Kerk, Okt
EMERITEER
–
Ds Philip Johan Fouché sterf einde Oktober 1975 in die ouderdom van slegs 44 jaar na ‘n lang siekbed. Hy geniet sy opleiding aan die Sendinginstituut op Wellington en na sy toelating 1962 bedien hy die gemeentes Vanderbijlpark, Noordwes-Rand en Gamka-Oos. Later dien hy ‘n tyd as leraar van die Ned Herv Kerk. (Jaarboek 1977/310).