GEBORE
–
OORLEDE
13 Jul. 1964
UNIVERSITEIT
–
GELEGITIMEER
1931
ORDEN
1933
STANDPLASE
1935 Cala
1936 Kokstad
1940 Kokstad
1941 Veldprediker
1945 Rietvlei
1946 Sondagsrivier
1947 Steynsburg
1948 Alexandria / Klipfontein/Boesmansriviermond
1952 Thaba Nchu
EMERITEER
1958
Ds. Adolph John Henry Ford-Vogel is in 1931 gelegitimeer en het die volgende gemeentes bedien: Elliot, Cala, Kokstad, Rietvlei, Sondagsrivier, Stynsburg, Alexandria en Thabu Nchu, waar hy in 1958 sy emeritaat aanvaar het. Hy was een van die eerste sendelinge van ons kerk in die Transkei en was ‘n kenner van die Kosataal. Gedurende die Tweede Wêreldoorlog was hy veldprediker. Na sy aftrede het hy nog in verskeie gemeentes gehelp. Hy is op 13 Julie 1964 in die ouderdom van 77 jaar oorlede.